SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

SAHARA AVONTUUR REEKS - SIRKEL BOEKE

Die Sahara Avontuur reeks is briljante aksie-intrige verhale wat afspeel in die Sahara woestyn. Die hoofkarakter is Theuns Stegmann, 'n Suid-Afrikaner wat daar aangesluit het by die Franse Vreemde Legioen, omrede sy broer gedurende die tweede wêreld oorlog afgeskiet is deur die Duitsers. Hy glo vas dat sy broer nog lewe en deur sy aansluiting by die Franse Vreemde Legioen in die woestyn, het hy dus die geleentheid om so na hom te kan soek. Hy het sy Bolandse wynplaas agterweë gelaat en saam met Fritz Mundt die Duitser, Jack Ritchie die Engelsman, Podolski die Pool en Petacci die Italianer, beleef hulle die een spanningsvolle avontuur na die ander. Dit is natuurlik ook my gunsteling reeks, want mens weet net nooit wat volgende gaan gebeur nie.

Ander karakters wat dalk ook genoem kan word is Kolonel Le Clerq, die bevelvoerder van die Fort Dini-Salam en wat maar lief is vir sy skelm sopies en Kaptein D'Arlan, wat tereg as die Houdini van die Sahara woestyn bekend staan onder die Arabiere, omrede hy die vermoë het om hom en sy troepe elke keer uit die onmoontlikste situasies te kan laat ontkom. In meeste van die verhale is die Vreemde Legioen in een of ander manier in 'n skermutseling met Arabiere betrokke. Hulle ontdek onder andere 'n verlore tempel in die woestyn, 'n geheime wapenopslagplek van die Tweede Wêreld oorlog en gaan gebuk onder verraad deur hul eie Legioensoldate en vele ander baie interessante stories.

Meiring Fouche (FA Venter) wat die skrywer is van die reeks, is hier seker op sy allerbeste, as dit kom by spanning, drama, aksie en intriges. Hy het oorspronklik veertig boeke in die reeks geskryf, waarvan Sirkel uitgewers net sewe en dertig in die 1980's uitgegee het. Die volgorde van die boekies stem nie ooreen met die oorspronklike uitgawe nie. Gaan kyk gerus by "Reeks Boeke Name" vir meer inligting.

Heks van die Sahara - Meiring Fouche (1980's)Spore na die dood - Meiring Fouche (1980's)
1. Heks van die Sahara - Meiring Fouche (1980's) 2. Spore na die dood - Meiring Fouche (1980's)

Die Skarlaken ruiters - Meiring Fouche (1980's) Wraak van die woestyn - Meiring Fouche (1980's)
3. Die Skarlaken ruiters - Meiring Fouche (1980's) 4. Wraak van die woestyn - Meiring Fouche (1980's)

Die fort is stil - Meiring Fouche (1980's)Dood met sonop - Meiring Fouche (1980's)
5. Die fort is stil - Meiring Fouche (1980's) 6. Dood met sonop - Meiring Fouche (1980's)

Dreunende hoewe - Meiring Fouche (1980's)Bloed voor die son - Meiring Fouche (1980's)
7. Dreunende hoewe - Meiring Fouche (1980's) 8. Bloed voor die son - Meiring Fouche (1980's)

Die spore roep - Meiring Fouche (1980's)Mademoiselle Julie - Meiring Fouche (1980's)
9. Die spore roep - Meiring Fouche (1980's) 10. Mademoiselle Julie - Meiring Fouche (1980's)

Wraak van die sabel - Meiring Fouche (1980's)Bloedige robyne - Meiring Fouche (1980's)
11. Wraak van die sabel - Meiring Fouche (1980's) 12. Bloedige robyne - Meiring Fouche (1980's)

Bloed oor die duine - Meiring Fouche (1980's)Duine van die dood - Meiring Fouche (1980's)
13. Bloed oor die duine - Meiring Fouche (1980's) 14. Duine van die dood - Meiring Fouche (1980's)

Dreigende daeraad - Meiring Fouche (1980's) Bouvalle van die dood - Meiring Fouche (1980's)
15. Dreigende daeraad - Meiring Fouche (1980's) 16. Bouvalle van die dood - Meiring Fouche (1980's)

Gaste van die dood - Meiring Fouche (1980's)Bitter die wraak - Meiring Fouche (1980's)
17. Gaste van die dood - Meiring Fouche (1980's) 18. Bitter die wraak - Meiring Fouche (1980's)

Vlamme in die tempel - Meiring Fouche (1980's) Die dodelike sluipers - Meiring Fouche (1980's)
19. Vlamme in die tempel - Meiring Fouche (1980's) 20. Die dodelike sluipers - Meiring Fouche (1980's)

Nag van geweld - Meiring Fouche (1980's)Bloed oor die bouvalle - Meiring Fouche (1980's)
21. Nag van geweld - Meiring Fouche (1980's) 22. Bloed oor die bouvalle - Meiring Fouche (1980's)

Strik van die dood - Meiring Fouche (1980's)Spelonk van verskrikking - Meiring Fouche (1980's)
23. Strik van die dood - Meiring Fouche (1980's) 24. Spelonk van verskrikking - Meiring Fouche (1980's)

Skaduwee van gister - Meiring Fouche (1980's)Die skatte van Marabash - Meiring Fouche (1980's)
25. Skaduwee van gister - Meiring Fouche (1980's) 26. Die skatte van Marabash - Meiring Fouche (1980's)

Storm oor Dini-Salam - Meiring Fouche (1980's)Wraak in die woestynvesting - Meiring Fouche (1980's)
27. Storm oor Dini-Salam - Meiring Fouche (1980's) 28. Wraak in die woestynvesting - Meiring Fouche (1980's)

Die verraaier van Dini-Salam - Meiring Fouche (1980's)Noodroep uit die woestyn - Meiring Fouche (1980's)
29. Die verraaier van Dini-Salam - Meiring Fouche (1980's) 30. Noodroep uit die woestyn - Meiring Fouche (1980's)

Stille dood oor die Sahara - Meiring Fouche (1980's)Vlamme in die woestyn - Meiring Fouche (1980's)
31. Stille dood oor die Sahara - Meiring Fouche (1980's) 32. Vlamme in die woestyn - Meiring Fouche (1980's)

Die raaisel van Aber-El-Mir - Meiring Fouche (1980's)Die bloedbad van Goras - Meiring Fouche (1980's)
33. Die raaisel van Aber-El-Mir - Meiring Fouche (1980's) 34. Die bloedbad van Goras - Meiring Fouche (1980's)

'n Teken in die nag - Meiring Fouche (1980's)Die geheim van Fort Laval - Meiring Fouche (1980's)
35. 'n Teken in die nag - Meiring Fouche (1980's) 36. Die geheim van Fort Laval - Meiring Fouche (1980's)

Die swaard van verwoesting - Meiring Fouche (1980's)
37. Die swaard van verwoesting - Meiring Fouche (1980's)

Copyright © 2022 by Pieter Haasbroek. All rights reserved.
Last updated: 4 Oktober 2022